Uniquebeearts
From striking portraits to intricate designs, Uniquebeearts is where creativity meets individuality.
24/06/2026
Bietjie meer details van ons combo baadjie.
Hierdie stukke het my oor die 2 en half weke gevat om te voltooi , maar as iemand my nou moet vra hoe ek dit gedoen het sal ek jou nie kan antwoord nie. Soms verstom ek myself , ek glo dis absoluut uit my Vader deur my hande.
23/06/2026
" Waar die windpomp staan en rusplek vir jou gee, waar die windpomp jou God se seeninge weerspieel, waar die windpomp se water jou heel maak, waar die windpomp jou altyd sal omsingel met liefde en opregtheid, waar die windpomp jou roep tot rus. "
Die pragtige gedig is geskryf deur ' n merkwaardige vrou wat se liefde en tuiste gekenmerk kan word deur grond paaie, veld, natuur en windpompe. Die combo se reis was ver en uitdagend maar hy is tuis in Namibie. Dankie vir ondersteuning selfs buite die land se grense.
Dankie aan elke klient se geduld , samewerking en waardering vir elke kunswerk wat my studio verlaat.
Mag die combo stukkie baie shares en liefde ontvang.
As jy graag meer wil weet oor ons combo pryse kontak my gerus
071 891 2522
@topfans
19/06/2026
Nog 'n unieke pers hoedjie met pragtige kosmos blommetjies.
Kosmossies lyk soos 'n maklike blommetjie om te skilder maar inteendeel is dit 'n blommetjie met 'n kenmerkende voorkoms. As "self leer" kunstenaar het kosmossies my geleer om nie te veel te fokus op perfeksie nie maar kleur en skadu om die blommetjie sy voorkoms te gee.
Kosmossies bly natuur se mooiste wille blommetjie om te aanskou.
Kontak my gerus om jou bestelling te plaas vir jou unieke fedora hoedjie.
071 891 2522
18/06/2026
GRATIS KAARTJIE WENNER!
BAIE GELUK CYNTHIA!
Jy wen een gratis kaartjie in die raffle.
Jou kommentaar het presies weerspieël wat die hoedjie moet oor dra en wat hy moet beteken vir die wenner. Hy moet storie op storie kan vertel .
Dankie aan elkeen se oulike kommentaar ek het dit vreeslik geniet om elkeen se wense vir die hoedjie te lees.
Hou die spasie dop ....
17/06/2026
Daar is net 23 kaartjies oor!
Wie gaan die laaste kaartjies vat?
WhatsApp my om jou naam in die fantastiese raffle te kry 071 891 2522 .
(Die wenner is verantwoordelik vir koerieer koste. )
(Die wenner word aangekondig sodra al die kaartjies verkoop is . )
Moet nie uit mis op hierdie geleentheid nie! Daar is net een van sy soort beskikbaar!
R20 'n kaartjie en hy kan dalk net joune wees.
WhatsApp om jou kaartjies te koop
071 891 2522
09/06/2026
WILLE WRAGTIG RAFFLE!
Dis weer tyd vir 'n lekker raffle en die keer is dit iets baie anders en uniek wat dalk net joune kan wees.
Staan 'n kans om die pragtige one size fits all fedora hoedjie te wen met 'n leer band , donker navy denim details met besondere kuns op geskilder. "Kyk wat doen 'n blazer!" Vibes.
Hoe werk dit?
🤠 Die wenner word getrek sodra al die kaartjies verkoop is.
🤠 Die wenner is verantwoordelik vir koerieer koste.
🤠Jy kan soveel kaartjies koop as wat jy wil!
( Hoe meer , hoe beter is jou kans )
🤠Hoedjies is one size ( verstelbare lint binne )
Instruksies:
🤠R20 / 120 KAARTJIES
🤠SHARE die post
🤠FOLLOW my TikTok account.
https://www.tiktok.com/?_r=1&_t=ZS-973ywITerIG
🤠TAG 4 vriende
🤠WEN GRATIS KAARTJIE!
( Vertel my in die comment hoekom jy graag die hoedjie wil wen? ) .
Hoe vinniger die kaartjies verkoop hoe vinniger trek ek sy wenner!
Kontak my via WhatsApp om jou kaartjies te koop 071 891 2522 .
fans
゚
06/06/2026
Hierdie hoedjie het my kinderlik opgewonde!
Hy sal binnekort te sien wees in 'n raffle kompetisie wat oppad is. 🤩
"Kyk wat doen 'n blazer!" 😎
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the establishment
Telephone
Address
9301
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 18:00 |
| Tuesday | 09:00 - 18:00 |
| Wednesday | 09:00 - 18:00 |
| Thursday | 09:00 - 18:00 |
| Friday | 09:00 - 18:00 |
| Saturday | 09:00 - 14:00 |