Dakwerken
Effektiewe skoonmaak metodes, sowel as egalige aanwending deur middel van sprei tegnologie Bloemfontein and surrounding area.
Spray-it Roofing provides a very efficient way of cleaning roofs and fast application of paint. The cleaning process Spray-it Roofing uses includes chemical and mechanical methods for best results. Paint application by Spray-it Roofing is done with airless spray machines. Call the roof paint specialist in Bloemfontein for a free quotation.
Gehalte diens sedert 2006, of so sê my kliente 😉
Verwysings beskikbaar vir die ongelowiges 😁
Produkte gebruik op hierdie dak is verskaf deur Laminin Paints
Primer - HydroEtch
Bolaag - Apex Whale
Verlaag die temperatuur van jou huis in die somer
Kontak my gerus vir 'n gratis kwotasie by 068 687 0793
Verwysings van vorige werk kan verskaf word
Produk gebruik - Laminin Paints
23/01/2026
Besig met een van Engo se kinderhuise
Kwaliteit diens gewaarborg. Plaas stoor dakke word doeltreffend skoon gemaak en kwaliteit verf produkte word gebruik. Kontak my gerus vir 'n kwotasie. Ons diens boere al vanaf 2006 en kan verwysings gee van vorige werk.
28/10/2024
Nuwe week, nuwe dak
Dankie Jesus
25/10/2024
Nog n dak gedoen in die Hoopstad Gemeenskap.
Dankie Hoopstad Biltong En Vleis vir die lekker biltong!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |