Jemtech Service and Repairs

Bring u voertuig vir die beste diens in Bloemfontein. Enige voertuig welkom.

18/10/2023
12/10/2023

Jemtech. Jou 5 ster werkswinkel. Gegradeer deur RMI en MIWA.

Photos from Jemtech Service and Repairs's post 22/06/2022

Aandag alle kliente en toekomstige kliente. Jemtech service and repairs is tans besig om alles in plek te kry om RMI goedgekeur te wees. Ons wil die beste vir ons kliente gee en doen.

10/05/2022

Kom besoek ons gerus vir vinnige en flinke diens.

31/03/2022

Corne baie dankie vir jou flinke diens en grapgatgeit. Die Jemtech span gaan jou mis. Sterkte met jou nuwe werk.

31/03/2022

Dankie Kathleen Bradfield Greyling vir die bederf. Die Jemtech span waardeer.

30/03/2022

Is jy moeg vir die hoë brandstof pryse. Is u voertuig swaar op brandstof. Bring u voertuig na ons vir n volle diagnose. Om meer te wete te kom kontak my en my span gerus.

01/03/2022

Beplan u om weg te gaan die paasfees. Laat Jemtech service and repairs u voertuig nagaan vir die langpad vir slegs R300 plus n gratis diagnostic check ter waarde van R250. Moet nie die aanbieding misloop nie. Slegs vir Maart maand.

22/12/2021

Geseende kersfees van die Jemtech span. 😇😇

15/12/2021

Jemtech sal oop wees die feesgety, behalwe vakansie dae. Geseende kersfees vir u.

02/06/2021

Jemtech Service and Repairs verwelkom Marius Kruger by die span. Vir enige Land Rover en 4X4 reperasies.

31/03/2021

Geseende paasfees vir almal en wees veilig.

11/12/2020

25 jaar in motor bedryf en sal omsien na enige voertuig.

Want your business to be the top-listed Autos & Automotive Service in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Category

Telephone

Website

Address


28 Watkey Street
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Other Automotives in Bloemfontein (show all)
Tumi auto service Tumi auto service
Batho Location
Bloemfontein

Mr car fixer Mr car fixer
61504 Mk Square Freedom
Bloemfontein, 1504

motor machenic on petrol and diesel car

Auto Auction Repos Auto Auction Repos
Bloemfontein, 9301

BANK REPOR CARS BANK REPOR CARS
Kruger 1 Avenue Bloemfontein
Bloemfontein

Bank Repossessed cars ACC Bank Repossessed cars ACC
Bloemfontein, 2198

Bank Repossessed cars for sale

Repossessed vehicles Repossessed vehicles
Bloemfontein

Premium Quality Cars at cheaper prices

Quality pre-owned Quality pre-owned
Bloemfontein

Preowned Cars Preowned Cars
Bloemfontein

we sell only the best vehicles on the market at great unbeatable prices

Auctioneers Auctioneers
Bloemfontein

AUTO  CARSZ AUTO CARSZ
53 OLIVER TAMBO Road
Bloemfontein

Automotive Rubbers BFN Automotive Rubbers BFN
56 Glen Road
Bloemfontein, 9301

Selling Toyota Tazz Selling Toyota Tazz
1204 Tlhonolo Fatso Street
Bloemfontein

Car sailing