Blanco Fish & Chips 084 295 7108

Blanco Fish & Chips 084 295 7108

Vis, snoek, calamari, burgers, russians, chips, gekookte etes op bestellings en enige catering

Operating as usual

02/04/2017

Blanco Fish & Chips 084 295 7108's cover photo

18/05/2016

Heerlike gebraaide heel hoenders en porsies..bestel vroegtydigom teleurstelling te voorkom.

[06/08/15]   Bietjie "update" by Blanco Fish & Chips.
As gevolg van die gewapende roof so bietjie meer as 2 weke gelede, en my skoonseun wat gekaap was, het ons maar besluit om weeksaande vroeer toe te maak..18:30 en nie meer 19;00 nie en Vrydagaande 19;30-20:00
Ons het ook klein prysverhoging op sekere goedjies soos bv:
Mini Parcel (1 fillet en chips) - R25,00
Gewone Beefburger met chips - R30,00
Kaasburger met chips - R35,00
Bacon Egg & Cheeseburger met chips - R40,00 almal met dubbel patties.
Visburger met chips(1 heel fillet) - R35,00

LET WEL: ONS DOEN NOG STEEDS BESIGHEID, AL IS DIT LOADSHEDDING..ONS IS INGERIG DAARVOOR.

BAIE DANKIE VIR GETROUE ONDERSTEUNING

AS IETS NIE REG IS NIE, VERTEL VIR ONS, EN AS ALLES REG IS, VERTEL VIR ALMAL

[02/02/15]   Mini Visparcel (1 fillet met chips) - R20,00
Volle Visparcel ( 2 fillets met chips) - R35,00
Snoek parcel (2 snoek en chips) - R35,00
Calamari Combo (fillet, calamari en chips ) R35,00
Calamari(250g) en Chips - R35,00
Calamari Burger en Chips - R35,00
Bacon Egg en Cheese Burger en chips - R35,00

[01/30/15]   Heerlike Vis en Chips, Calamari, Kerrievis, Snoek, Burgers, Chips, Russians...jou voorreg om Vrydae terug te sit, ons sal die kos maak, bel en bestel of kom in en gesels..

30/09/2014

Blanco Fish & Chips 084 295 7108's cover photo

30/09/2014

Blanco Fish & Chips 084 295 7108

12/07/2014

Timeline Photos

12/07/2014

Timeline Photos

Telephone

Address


42 Montagu Street
Blanco
6529