Dis Tyd

Dis Tyd

Dis Tyd is cafe/restaurant that specializes in a variety of German cakes. You can come for breakfast, lunch, cake tastings and do functions.

Operating as usual

Photos from Dis Tyd's post 16/07/2021

Dis Tyd is oop! 🌸🌸

Vandag het ons heerlike kudu pastei, pampoentert en ander lekkernye op die spyskaart. Kom bederf die gesin vir die naweek!

Kom maak gerus n draai of plaas jou bestelling by Mia:+27 73 113 2172

14/07/2021

Dis Tyd het weer ons heerlike kerrie met "indian butter buns" en lekker pampoentert asook n verskeinheid van vars brode en croisants.

Loer gerus in vir jou tuisgemaakte ete of brooidjie.

Kontak Mia vir bestellings:+27 73 113 2172

Dis Tyd het weer ons heerlike kerrie met "indian butter buns" en lekker pampoentert asook n verskeinheid van vars brode en croisants.

Loer gerus in vir jou tuisgemaakte ete of brooidjie.

Kontak Mia vir bestellings:+27 73 113 2172

Photos from Dis Tyd's post 13/07/2021

Heerlike ertjie sop met varsgebakte vetkoek, suurdeeg brood of croissants. Ons het ook lekker bobotie en malvapoeding beskikbaar vandag !

Kontak Mia vir bestelling:+27 73 113 2172

Photos from Dis Tyd's post 09/07/2021

Dis Tyd het heerlike hoender kerrie met "indian butter buns" beskikbaar.

Bederf die familie die naweek met vars rosyntjie of suurdeeg brood en tuisgemaakte madeleintjies.

Kontak Mia vir bestellings:+27 73 113 2172

Photos from Dis Tyd's post 08/07/2021

Heerlike Lasagne beskikbaar by Dis Tyd!

Ons het ook varsgebakte Ciabatta en suurdeeg brood beskikbaar.

Lasagne is R150 en genoeg vir 4 mense🌸

Plaas bestellings by Mia: +27 73 113 2172

07/07/2021

Bestel vandag tuisgemaakte Herderspastei by Dis Tyd!

Hier is ook vars chiabatta en suurdeeg brood asook croissants.

Plaas jou bestelling by Mia:+27 73 113 2172

Bestel vandag tuisgemaakte Herderspastei by Dis Tyd!

Hier is ook vars chiabatta en suurdeeg brood asook croissants.

Plaas jou bestelling by Mia:+27 73 113 2172

06/07/2021

Dis Tyd is Oop! 🌸

Ons het heerlike bobotie met amandels en pampoentert asook vars rosyntjiebrood beskikbaar!

Kontak Mia met jou bestelling: +27 73 113 2172

Dis Tyd is Oop! 🌸

Ons het heerlike bobotie met amandels en pampoentert asook vars rosyntjiebrood beskikbaar!

Kontak Mia met jou bestelling: +27 73 113 2172

[07/05/21]   Dis Tyd is oop 🌸

Heerlike ertjie sop met gerookte eisbein beskikbaar vir slegs R45

Ons het ook varsgebakte chiabatta, suurdeeg brood en croissants beskikbaar.

Plaas jou bestelling by Mia: +27 73 113 2172

Photos from Dis Tyd's post 01/07/2021

Dis Tyd is OOP! 🕰🌸

Ons bak daagliks vars croissants, suurdeegbrood, ciabatta en heerlike rosyntjiebrood!

Vrydag het ons lekker Wildspastei teen die winterkoue vir slegs R150 en pampoentert vir R45 elk.

WhatsApp jou bestelling vir Mia by 073 113 2172 🌸

23/10/2020

Cake Special !

Our delicious cake special is back- enjoy 3 cakes and a coffee or tea for only R65 at Dis Tyd 🌸🌸🌸

*valid Saturdays only.

02/10/2020

Sunday Lunch!

Slow roasted pork belly with veggies and baked cheesecake 🌼🌸

Place your order today with Mia: +27 73 113 2172

25/09/2020

SUNDAY LUNCH 🌼

Oxtail with veggies and apple cider tart for dessert @R150.00 per person.

Order from Mia:+27 73 113 2172

11/09/2020

Sondag middagete🌼

Gevulde hoender dytjies toegedraai in spek op kruie lensierys.
Soet wortels,aspersies en vir Nagereg Tiramisu.
R150pp

Bestel vandag by Mia: +27 73 113 2172

08/09/2020

Delicious Chilli Con Carne for lunch at Dis Tyd today !

Remember we are open from 07:00 to 16:00 weekdays 🌼

03/09/2020

SUNDAY LUNCH

Slow roasted pork belly and greens with a delicious cheesecake for dessert. Only R150

Order your meal from Mia at:+27 73 113 2172

21/08/2020

SONDAG MIDDAGETE 🌼

Heerlike sagte beestert met koring, groente en n appelwein tertjie vir nagereg!

Bestel by Mia van Dis Tyd +27 73 113 2172

13/08/2020

SUNDAY LUNCH🌸

Delicious slow cooked pork belly with greens and baked cheesecake for dessert @R130.00

Place your order at Mia:+27 73 113 2172

28/07/2020

DIS TYD OPENING TIMES🌼🌸

We are open from Monday to Friday 07:00 to 16:00 & Saturdays from 07:00 to 13:00

We hope to see you soon !!!

17/07/2020

Heerlike ertjiesop met gerookte eisbein en tuisgebakte vetkoek vir slegs R25.00 by Dis Tyd

16/07/2020

Bestel bou jou sondagmiddagete by Dis Tyd!

Beestert met koring, pampoentert en groente asook 'n heerlike appelwein tertjie vir nagereg vir slegs R150 🌸

Bestel by Mia:+27 73 113 2172

14/07/2020

Vars gebakte rosyntjie brood en wildspastei beskikbaar by Dis Tyd

14/07/2020

Wegneem ete spyskaart van Dis Tyd 🌸

10/07/2020

Heerlike boontjiesop, vargebakte vetkoek en botter beskikbaar by Dis Tyd teen slegs R25.00

09/07/2020

Bespreek nou jou wegneem sondagmiddagete by Dis Tyd!

Springbokpastei met bloubessie sous, groente gestoofde perskes en heerlike kaaskoek vir nagereg. 🌸🌸🌼

Bespreek vroegtydig by Mia: +27 73 113 2172

Oplaai is tussen 10:00 en 12:00 by Dis Tyd

08/07/2020

Heerlike lekkernye beskikbaar by Dis Tyd🌸🌼

Dis Tyd is oop maandag tot vrydag vanaf 08:00 - 15:00

03/07/2020

SUNDAY LUNCH!

Delicious slow roasted pork belly with greens and creamy cheesecake for dessert only R120!

Place your order at Mia:+27 73 113 2172

03/07/2020

Tuisgebakte pasteie beskikbaar by Dis Tyd!

Kom loer in vandag vir heerlike lekkernye.

Dis Tyd is oop vanaf 08:00 to 15:00

29/06/2020

Heerlike vars brood, vetkoek, roosterkoeke, souttert, pampoentert en ander lekkernye vandag by Dis Tyd!

Dis Tyd is oop maandag tot vrydag vanaf 08:00 tot 15:00🌸🌸

27/06/2020

Bestel vandag nog jou heerlike sondagmiddagete met nagereg vir slegs R100.

Kontak Mia by:+27 73 113 2172

🌸🌸🌸

25/06/2020

Heerlike Tuisgemaakte Sondag middagete met nagereg vir slegs R100!

Bestel vandag by Mia:+27 73 113 2172

24/06/2020

KERRIE EN RYS DONERDAE!!
Vir sleg R30 🙌😯

Dis Tyd is oop vanaf 08:00 tot 15:00

Bestel by Mia WhatsApp: +27 73 113 2172

19/06/2020

VADERSDAG ETES!

Bestel heerlike Sondag middagete gekookte kos en nagereg van Dis Tyd vir R150

Bestel by Mia +27 73 113 2172 voor Saterdag 10:00

🌼🌼

17/06/2020

Vadersdag etes die sondag, heerlike gekookte kos en nagereg van Dis Tyd vir R150

Bestel by Mia +27 73 113 2172 voor Saterdag 10:00

🌼🌼

17/06/2020

Dis Tyd is oop vanaf 08:00 tot 15:00

Kom maak n draai vir heerlike varsgebak, beskuit, koekies of n lamspastei vir aandete.

Ons is by Montagustraat 23, Blanco, skuins oorkant Fancourt 🌸🌼

15/06/2020

Dis Tyd is oop vandag vanaf 08:00 tot 15:00🕰

Kom kry vir jou 'n koffie en Varsgebakte bloubessie muffins,wortelkoek kolwyntjies, pasteitjies, roosterkoek en heerlike vetkoek!🕰

🌸🌸🌸

Its Time for Coffee

Its Time is a welcoming homely coffee shop to meet with family, colleagues, and friends. The vintage ambiance and décor make for a pleasant experience. Mia prepares exquisite dishes for breakfast, tapas and lunches, with a personal touch served together with various coffees, teas, and wines.

​The historic building, together with the pleasant deck and herbal garden, is enhanced with solid-wood furniture made by Eduard Dupper. Various types of wood and designs are on display.

Breakfast with Bacon and Egg Nest, Chicken Liver Tartlet, Caramelized Cherry Tomatoes, Spinach and Feta Tomato plus home baked bread.

Its Time is famous for its home baked pies: Lamb, Chicken, Venison. Then the old favourite of savoury pancakes.

Videos (show all)

Ontbytsake Video

Attire

Casual

Services

Catering Groups Kids Outdoor Reserve Takeout Waiter Walkins

Specialties

Breakfast Coffee Drinks Lunch

Price Range

££

Payment Options

Cash Mastercard Visa

Telephone

Address


Montagustraat 23
Blanco
6531

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:00 - 16:00
Saturday 07:00 - 13:00
Other Blanco restaurants (show all)
Blanco Fish & Chips 084 295 7108 Blanco Fish & Chips 084 295 7108
42 Montagu Street
Blanco, 6529

Vis, snoek, calamari, burgers, russians, chips, gekookte etes op bestellings en enige catering