Fabulous Fudge

Fabulous Fudge

Comments

Na 'n naweek van harde werk is die heel beste ding om 2 blokkies Fabulous Fudge Amarula tussen jou' original' blokkies te kry die Maandag aand. My Amaroela Fudge bestelling volg eersdaags!
Ek het gisteraand my blokkies goud gaan optel en my Vrydag die 13de het wonderlik verby gevlieg met 'n paar blokkies Fabulous Fudge. Kan geen ander fudge ooit weer kan eet nie!
Thank you for the Delightfully Delicious Fudge
Absolutely grateful.
💕💕💕💕
So tagged Chloe Riley An Melissa Mc Hardy
Sharlene Fuller invited me to this amazing page ❤️
I love it! I love it thanks for the speedy delivery all the way to PE i love it its soooo delicious ###
Invited by Ryan Hough
Invited by Ryan Hough
The Best Fudge Ever,Thank you.
I love your fudge!!!
Die heerlikstw fudge ooit! Jy mag maar Chanelle.Sal verseker bemark in die Vriendelike Stad
Stunning full of love the best I've tasted in years
Jy het n paar mense hier in misselbaai se naweek soet getoor
Dankie daniie

I never ate fudge, until my daughter started making this recipe. It is really something to taste.

Operating as usual

24/02/2022

Het "jy" geweet dat Beantree at Mathmay - Blanco my fudge verkoop? Loer gerus in, hulle het pragtige geskenke en heerlike eetgoed.

24/02/2022

Are you aware of the fact that my plain fudge is available at Gift Box Something Different in Loerie Park? Also on the other side at Cakes & Bakes. They have the most delicious Bakes and beautiful gifts!

22/01/2022

Extremely grateful. God keep sending new businesses and clients. 🙌

22/12/2021

Farm Made wat onder ander my fudge verkoop, het geskuif. Nou is daar meer as genoeg parkering, yeah! Hulle het heerlike, vars produkte. Heuning, groente, kambucha en vele meer. Loer gerus in by hulle.

We have moved shop..!!

Our new address is:
@Simon's (in store)
Next to Panda
C/o York street & Laing street

21/12/2021

Moes net die bakkie koop. Só waar, dis die klein goedjies wat saak maak in die lewe. Wees Geseënd!

09/11/2021

Nougat-fudge! Extremely rich & creamy. @woolworths_sa Nougat. Best quality Nougat.
#spoilyourself #greatgift #gifting #dessert 😍

30/10/2021

Besoek gerus Klein Karoo Kafee & Deli - hulle hou nou Fabulous Fudge aan. Ek wil self nog gaan inloer, klink my dis een feestelike belewenis.

Super excited en baie dankbaar. Vanaf eerskomende Saterdag, 30 Oktober 2021 sal Fabulous Fudge ook te koop wees by Klein Karoo Kafee & Deli in Uniondale.

28/10/2021

Super excited en baie dankbaar. Vanaf eerskomende Saterdag, 30 Oktober 2021 sal Fabulous Fudge ook te koop wees by Klein Karoo Kafee & Deli in Uniondale.

Photos from Fabulous Fudge's post 03/09/2021

Still my personal favourite... Milky Bar-fudge!

Photos from Fabulous Fudge's post 11/08/2021

Loer in by Putstop - vol gestock! Wonderlike speel area en lieflike restaurant. Moet asb nie verby ry nie, jy gaan uitmis. 🌸

05/06/2021

Baie trots en DANKBAAR dat Root nou Fabulous Fudge verkoop. My gunsteling koffie winkel! Love hul Mocha. Wat is jóu gunsteling drankie daar?

27/05/2021

Gaan loer gerus in, nie net heuning.... Soveel meer!

Come get your LOCAL HONEY from us at the corner of York & Langenhoven Street🐝

17/05/2021
29/04/2021

Baie dankie vir almal wat my klein besigheid ondersteun het die week. Meeste van jul het jul Fudge al ontvang. Nog so paar aflewerings môre, sien jul tussen 10-12.
Onthou my Fudge is ook beskikbaar by:
Bavijaans Padstal
Farm Made h/v York en CJ Langenhovenstrate
Fine Design Interiors
Gift Box Something Different
Hoekwil Country Café
Liqour City - Yorkstraat
Lulu's Youniq Gifts in Oudtshoorn
Mega Meat, Fruit and Veg - Mosselbaai
Pharma-Warehouse Heatherpark
Putstop - Droëvlakte pad Stilbaai
Whisk Away Home Industry - Sedgefield
Youniq gifts & accessories - Denneoord

Onthou ook dat ek landwyd met Postnet pakkies stuur.

Lekker naweek almal
Fudge-liefde
Chanelle 🍬

21/04/2021

Baie dankbaar, twee nuwe besighede bygekry dié week. Fabulous Fudge van môre af beskikbaar by FINE DESIGN Interiors asook van gister af by LIQUOR CITY in Yorkstraat.
Dankie Vader vir U Genade. 🙌

18/04/2021

Lekker afsluiting vir April!
Onthou asb om op 'n Maandag te bestel om teen Vrydag te ontvang.

10/04/2021

Hallo al my liewe kliënte, ek was bietjie stil, want my pragtige tweeling kleinseuns het bietjie hier gekuier. Ouma het steeds Fudge gekook, maar minder tyd gehad vir adverteer en minder kook tyd, want kleinkinders is kosbaar.

Ek kook steeds weekliks. Lewer steeds Vrydae af in George. Stuur nog pakkies weg met Postnet na ander dele van SA.

Onthou asb om op 'n Maandag bestel.

Lekker naweek almal.
Chanelle 🍬

12/03/2021

Baie opgewonde om te kan sê dat ons nou ook by Putstop, oppad na Stilbaai op die Droëvlakte pad, te koop is. Loer gerus daar in en koop 'n pakkie of twee. Mooi naweek almal.

Photos from Fabulous Fudge's post 28/01/2021

Middag alle fudge lovers, ek het bietjie ekstra dié week.
Marshmallow
Turkish Delight
Milky Bar
Plain
Mint
Rolo
Indien jy belangstel, whatsapp my asap op 0845707313.
Lekker middag
Chanelle 🍬

07/01/2021

Jou fudge is amazing 💕💕beste in die weste
(Lekker om sulke feedback te kry) 🌸

31/12/2020

Baie dankie vir elkeen se ondersteuning van my klein besigheid. Waardeer elkeen van julle só baie.

09/12/2020

Dankie vir almal wat my klein besigheid ondersteun. Ek waardeer elkeen van julle. Nog net twee aflewerings vir 2020! DV dié Vrydag en 18de. Onthou asb om op 'n Maandag, op die laatste te bestel om teen Vrydag te ontvang. 🌸

07/12/2020

(Terugvoer vanaf Klerksdorp)
O my aarde 😱😱😱😱
Vir die blou Maandag wat ek gehad het, het hierdie pakkie my hele dag omgedraai.
Hierdie is absoluut die lekkerste fudge wat ek al geeet het. Ek en my man het sommer oppad huistoe al van die fudge begin proe.
Daardie Milky bar is my sterk gunsteling.
Jy mag maar 👌🏻
Jy het helemal my verwagtinge oortref.
Jy sal verseker weer van my hoor.

07/12/2020

Baie dankie vir die "feedback".

Photos from Fabulous Fudge's post 18/11/2020

NB: Onthou dat ek landwyd aan jou kan stuur. Ons PostNet Southern Africa in Heatherpark lewer puik diens. My ondervinding is Kaap toe 99% oornag, res van land 2 dae na gepos.
Bestel gerus, dis 'n lekker geskenk vir jul soettand vriende en vriendinne.
Lekker aand
🌸🌸🌸

12/11/2020
11/11/2020

Even if you don't eat fudge, everybody has that ONE FRIEND with a SWEET TOOTH. Fudge is the perfect gift for that friend!

Photos from Fabulous Fudge's post 04/11/2020

Another one I can not resist... MILKY BAR!

Photos from Fabulous Fudge's post 04/11/2020

One of my personal favourites!! Turkish Delight! ❤️

Photos from Fabulous Fudge's post 28/10/2020

Baie dankbaar! Blessed and Thankful

Fabulous Fudge nou ook beskikbaar by Whisk Away in Sedgefield!

Fabulous Fudge available at Whisk Away in Sedgefield!

Please follow them on Instagram and Facebook. Thank you. Dankie

Chanelle 🍬

Photos from Fabulous Fudge's post 26/10/2020

Hoop dit gaan goed met almal?
7 pakkies Peanut butter beskikbaar vir Vrydag. 6 pakkies Chocolate-Chilli. (once off vir nou). Ek moes maak vir nuwe tuisnywerheid in Sedgefield.
Whatsapp indien jy belangstel.
0845707313 🌸

24/10/2020

Fabulous Fudge is proud to be featured in Gathered Atelier box TWO. Gathered boxes brings together an array of locally sourced products from coffee, tea and baked goods. Each box is unique and celebrates businesses along the Garden Route, whether they are big or small. Love local. Buy local. ❤️

14/10/2020

Baie dankie aan elkeen wat my klein besigheid ondersteun.

Thank you for supporting my small business.

05/10/2020

Môre alle Fabulous Fudge kliënte, wil jul net amptelik in kennis stel van die nuwe geur, Amarula!

Bestel asb jul gunstelinge op 'n Maandag, om teen Vrydag te ontvang. Bestel asb per whatsapp, 0845707313.

Onthou ek stuur landwyd pakkies met Postnet Heatherpark , wat puik diens lewer.

Fabulous Fudge-groete
Chanelle 🍬

01/10/2020

Nuwe geur!
R28 per pakkie.
Bestel asb vroegtydig per whatsapp, 0845707313 indien jy vir volgende Vrydag wil neem.
2 baksels uitverkoop die week.
❤️❤️❤️

Videos (show all)

Die gelukkige wenners is!!HarryCharlizeBaie geluk julle twee. Ek lewer dv Vrydag jul prys af.Dankie aan almal wat deelge...

Category

Telephone

Address


Blanco

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00