Kaggel Kakkies
‘N ietsie afrikaans vir haar en vir hom. Kitch was nog nooit so mooi nie.
28/10/2022
Bestel gerus jou "Boere Meisie" skoene aanlyn. Jy kan ook jou eie woorde kies.
https://kaggelkakkies.shop/products/tekkies
06/10/2022
Die perfekte h**p vir Pa die kersfees! Wanneer braai ons?
~
Bestel betyds voor die "rush" of soos hul se "silly season" afskop!
Bestel aanlyn: https://kaggelkakkies.shop/collections/frontpage
05/10/2022
03/10/2022
Wie hier is n Gin Girl? Hierdie oulike Gin Glasies sal binnekort beskikbaar wees aanlyn. Ek kort verseker een! Jul kan my gerus boodskap met pre-orders. Ek kan ook n naam byvoeg 😉 Great Christmas Gift Idea
22/09/2022
21/09/2022
'n Afrika hart t-h**p vir haar. Ons kan vir jou oulike woorde by sit of die kleur verander - stuur vir ons 'n boodskap met jou versoek.
https://kaggelkakkies.shop/products/afrika-hart
15/09/2022
Want elke Mamma het 'n hartjie van goud.
14/09/2022
'n Mooi Nooi t-h**p vir haar. Koop hier: https://kaggelkakkies.shop/
13/09/2022
H**p vir elke Man wat hou van braai.
13/09/2022
Hangeverfde oorbelletjies nou beskikbaar aanlyn. https://kaggelkakkies.shop/products/protea-oorbelle
12/09/2022
'n Oulike h**p vir Pa of daai vriend wat van sy drankie koud hou.
Hello ~ Mag jou week afskop met vreugde & 'n lied in jou hart.
Click here to claim your Sponsored Listing.