Zander

Zander

Share

Gospel Artist all the way from walvis bay (born September 1999)trending genre Hip hop,trap etc..

25/04/2026

4 warm😮‍💨🔥🔥🔥

Photos from Zander's post 13/04/2026

Ek is baie bevoorreg om deel te kon wees van die ATKV-Crescendo Mentorprogram.Laas jaar was daar vi die eerste keer n groep van 2 ouenz gekies, en ek was hierdie jaar part van die tweede groep wat die geleentheid gekry het🇿🇦🇿🇦

Eeste gecheck ek ken wie ek is as n Rapper/Sanger/Liedjieskrywer🤦🏽‍♂️

Daai mentorweek in Suid-Afrika het my oë oopgemaak op n manier wat ek nie verwag het nie. Ek het ingegaan as iemand wat net musiek wil maak, maar ek het uitgekom as iemand wat begin verstaan wie ek is as n kunstenaar.

Die is nie net oor skryf of sing nie… dis oor jouself ontdek. Jy begin sien wat jou uniek maak, wat jou stem regtig sê, en waar jy inpas in die wereld van musiek.

ATKV-Crescendo bring vir die tweede keer Die Mentorskapprogram/Werkswinkel Na Namibia, en Dit begin Hie Ini Baai

As jy ernstig is oor ju craft,of net wil uitfigure wie jy is as n kunstenaar — moenie hierdie mis nie. Dis meer as net n werkswinkel… dis n experience My bru🔥🔥

Maak seker jy registreer👇
https://www.crescendo.org.za

Photos from Zander's post 07/04/2026

Ek is net dankbaar vi die geleentheid om deel te wees van die ATKV Crescendo Mentorprogram 🙏🏽

Di week het my baie geleer van wie ek is as ‘n artist… nie net musiek maak nie, ma ook hoe ek d**k, hoe ek skryf, en wat ek actually wil sê deur my klank.

Om tussen talentvolle mense te wees het my net meer gemotiveer om harder te werk en my eie sound te bou 🎶
Dankie vi ATKV Crescendo vi die platform en die kans om te groei 💯

Want your public figure to be the top-listed Public Figure in Walvis Bay?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Address

Walvis Bay