DIS Engineering cc
Solar Pumps
Solar Grid Feeding
Ons sien jou daar!
08/07/2026
Moet dit nie mis nie!
07/06/2026
Dis Engineering het GROOT gegaan by AgriMegaDag! 😅
Baie dankie vir ‘n PUIK geleentheid. Ons het elke oomblik geniet.
|Kurt |Arrie |Sarel
04/06/2026
Ons sien julle by die Agri Mega Dag! 🔌💡
Kom loer gerus in.
www.agrimegaday.com
03/06/2026
Moenie dat hierdie petrol/diesel pryse jou af kry nie. Kom toets ons Disco E-Car.
08/05/2026
DIS Engineering is reg vir aksie by NAMPO 2026! 🚜
Kom maak ‘n draai by Kurt se stalletjie om te sien wat ons dié jaar op die tafel het. Kurt Haensel staan gereed met ’n stewige handdruk en hope kundigheid om julle te verwelkom. Moenie uitmis op die grootste landbou-gebeurtenis van die jaar nie – ons sien uit om julle daar te sien!
Click here to claim your Sponsored Listing.