Viraltyd Partytjies

Waar jy wens die oomblik hou vir altyd aan! Ons doen die volledige beplanning, dekor en stilering van partytjies. Ons verhuur ook meubels aan selfdoen mammas.

Pryse van die meubels, stilering en toerusting te huur wissel tussen R10 en R450 per item.

16/03/2021

Daniël in die leeukuil 🙏🏻
27Ek gee hiermee opdrag dat in my hele koninkryk die God van Daniël gevrees en geëer moet word.
“Hy is die lewende God, Hy bestaan vir ewig;
sy koninkryk sal nie vernietig word nie,
sy heerskappy sal nooit eindig nie.
28Hy red en bevry,
Hy doen tekens en wonders
in die hemel en op die aarde;
Hy het Daniël uit die kloue van die leeus gered.”

Beplanning, dekor en stilering Viraltyd Partytjies
Foto's Mercia Swart Photography
Koek Tanya's Cupcake Cafe
Koekies en Oreo leeutjies Ouma's Pantry
Rice Crispy treats Christalina's cakes
Poppies Mossie
Blomme tannie Hantie

Liefde
Viraltyd Partytjies

14/03/2021

Daniël in die leeukuil ❤️

13/03/2021

Hoop jy het ñ lekker partytjie gehou vandag Christine 🌺

Viraltyd Partytjies groete ❤️

08/03/2021
03/03/2021

Ons verhuur meubels aan selfdoen mammas en doen die volledige beplanning, dekor en stilering van partytjies in en rondom Johannesburg ❤️

01/03/2021

Voorskote was aangetrek en daar was lekker gebak en brou in Julia se kombuis! Hierdie was so 'n lekker tema en die mini oondjies & lekkergoedsakkies is opvreetbaar oulik :-) Dankie dat ons deel kon wees van hierdie pragtige krulkop dogtertjie se 2de verjaarsdag.

Meubels, beplanning en stilering Viraltyd Partytjies
Baie dankie aan Peacock Creations 20 vir die oulikste lekkergoedsakkies en bunting onder die son, Ouma's Pantry vir die oulike oondjies en rice crispie lekkernye, Mercia Swart Photography vir die pragtige pragtige foto's, tannie Hantie vir die mooiste "kolwyntjie" blomme, Heiletje vir die mooi helder pienk & blou voorskote, JAPSPrinting vir die oulike Tuisnywerheid agtergrond ontwerp & StroopSoet Ontwerpe vir die versiersel plakkertjies en bak metode plakkaat.

Viraltyd Partytjies liefde!

27/02/2021

Die teddiebere het lekker piekniek gehou vir Beáte se 2de verjaarsdag 🐻 ❤️ 🐻 Hierdie foto’s maak my lus vir ñ sjokolade melkie en sjokolade kolwyntjie 😋

Balonne, meubels en stilering @viraltyd partytjies
Kolwyntjies Tailorbaked
Drukbare ontwerpe Stroopsoet Ontwerpe
Teddiebeertjies Scraps Delight

Viraltyd Partytjies groete 🌺

27/02/2021

Lekker bak en brou saam jou Tuisnywerheid maats in jou kombuis vandag Julia! 🎂 🍰 🧁

Liefde Viraltyd Partytjies!

25/02/2021

Voordat Februarie, die maand van liefde, verby is wil ons graag baie dankie sê aan ons verskaffers en mensies wat ons help met ons Partytjies ❤️ Let wel hulle het ons meer as eenkeer gehelp en lewer puik diens 🤗 Hier is vir julle blomme uit ons Partytjie Blommetuin 🌷
Ondersteun hulle gerus 🌷

JAPSPrinting
Malibongwe Signs previously BCC Brilliant Signs
Party Nest
Stroopsoet Ontwerpe
Peacock Creations 20
Ouma's Pantry
Cake Aways by Maroné
Tailorbaked
Mossie
Mercia Swart Photography
Chanèl Roux

Ook aan hierdie mensies, ons sien uit om julle ook meer te gebruik 🌷:
Tanya's Cupcake Cafe
Bea's Cookie Creations
La Petite Souris
Sugar Drops and Party Props
Relestie Photography

Spesiale dankie aan Mpho wat ons ook so mooi help met die Partytjies opstel❤️

Partytjie groete
Viraltyd Partytjies 🌷

08/02/2021

Vra ons gerus oor ons Bybel tema partytjies ❤️

08/02/2021

Reënboë en Unicorns 🌈🦄🌈 Wees ñ Unicorn in ñ veld vol Perde 🦄❤️🦄

Beplanning, dekor en stilering Viraltyd Partytjies
Koek Denise Fouchee
Donuts, cake pops en Marshmallow treats Ouma's Pantry
Handsakkies Peacock Creations 20
Foto's Mercia Swart Photography

Viraltyd partytjies groete ❤

07/02/2021

🐦❤️🐦

07/02/2021

Jer 29:11 Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting!

Beplanning, dekor en stilering Viraltyd Partytjies
Hokkies en boompies Mamma
Koek, cakesickles, skuimpies, cake pops Cake Aways by Maroné
Voëltjie huisies boksies en Melkskommel plakkers Peacock Creations 20
Felt voëltjies Felt Muis
Backdrop ontwerp JAPSPrinting

Viraltyd partytjies groete ❤

06/02/2021

Die heerlike reën het nie hierdie verjaarsdagmaatjie gekeer om te swem en baljaar saam haar maats nie! Seediere en strand koelerboksies het die dag spesiaal gemaak! 🐠🐟🐬🐳🐋🦈🌞🌧🌦💧☔️🌊
Beplanning, dekor en stilering Viraltyd Partytjies
Koek, cakesickles, cupcakes Cake Aways by Maroné
Strand koelboks cut-out en Melkskommel plakker Peacock Creations 20

Viraltyd partytjies groete ❤

30/01/2021

Geniet dit Mari! Reënboë en Unicorns 🌈🦄🌈 Wees ñ Unicorn in ñ veld vol Perde 🦄❤️🦄
Beplanning, dekor en stilering Viraltyd Partytjies ❤️

16/01/2021

Hierdie boeremeise is mal oor beeste en wat beter as jou eie "kinder" partytjie vir jou en jou gesin. Ons het vir die oumas en oupas gaan koek afgee! #brahman #nguni #plaaslewe #beeste #boer #lekkerverjaar
Beplanning, dekor en stilering Viraltyd Partytjies
Pragtige koek en koekies Bea's Cookie Creations
Oulike cakesickles en rice crispy treats Tanya's Cupcake Cafe
Foto's Viraltyd Partytjies en ChaBella Photography

Viraltyd partytjies groete ❤

10/01/2021

#plaasmeisie 🐄 🐮 🐄 Mal oor beeste! Die mooiste koek en koekies handgeverf deur Bea's Cookie Creations

Viraltyd partytjies liefde 😉

07/01/2021

Ons is baie opgewonde! Ons nuwe plinth tafeltjies is klaar en kan nou ook gehuur word vir partytjies 🎉🎉🎉 Baie dankie Okkie en Charlize 🌺

07/01/2021

Mal oor die idee wat die mamma gehad het hoe ons die kaggel moet versier! Hoop julle as gesinnetjie het die wildrit geniet vir Nathan se eerste verjaarsdag. Daar was ñ olifant, tarentale, ñ seekoei en ñ apie te siene 😃🐘🦛🐒🐘🦛🐒

Dekor, ballonne en stilering deur ons
Koek en koekies Tanya's Cupcake Cafe
Drukbare ontwerpe Party Nest

Viraltyd partytjies groete ons ❤️

06/01/2021

Julle moet lekker partytjie as gesinnetjie vir Nathan se 1ste verjaarsdag! 🐘🐒🦅🦛🦒🦓🐆

04/01/2021

Hello almal. Ons het baie Acornkids voorraad gekoop wat ons reeds meer as die helfte van verkoop het by twee markte, maar ons sit met nog voorraad wat ons graag teen 35% afslag op normale voorgestelde verkoopprys wil verkoop, voordat dit "oud" word. Laat weet my asb indien jy belangstel of weet van iemand wat sal belangstel. Hier is foto’s van al die produkte. Kleure, soorte en aantalle op foto’s. Ek kan presiese pryse deurstuur. 0736562685

25/12/2020

Geseënde Christusfees aan almal ❤️

07/12/2020

Gewere, hoedens, wild en maats! Keenan en Tristan het lekker verjaar. Vat nou jou skietgoed, jou pyl en boog, en gaan veld toe en skiet vir my 'n stukkie wild - Genesis 27:3.
Beplanning, meubels, dekor en stilering Viraltyd Partytjies, foto's ChaBella Photography, Bok kop van Mossie, Lekkergoedblikkies en pakkies La Petite Souris, Kos pakkies en volwassenes se happies Mariaan Breed, Koek en soet eetgoed Cake Aways by Maroné.
Viraltyd Partytjie groete Viraltyd Partytjies ❤️

04/12/2020

Vlinders oppad na hulle nuwe huis vir ñ spesiale dogtertjie se verjaarsdag 🦋🦋🦋❤️

30/11/2020

Leer kinders meer van God deur ons unieke Bybel tema pakkies 🙂 Viraltyd partytjie groete Viraltyd Partytjies ###

Advertensie deur JAPSPrinting ❤️

28/11/2020

Genesis 27:3 Vat nou jou skietgoed, jou pyl en boog, en gaan veld toe en skiet vir my ñ stukkie wild. 🙏🦌🐇 Geniet julle partytjie Keenan en Tristan saam julle jagters maats. Viraltyd Partytjie groete Viraltyd Partytjies ❤️

23/11/2020

Jandrè het ñ roarsome 1ste verjaarsdag gehad wat sy mamma vir hom aanmekaar gesit het! 🦕🦖🦕🦖🦕 @viraltydpartytjies #partytjieinñboks #partytjiemeubels - mini kiosks, groen backdrop, gras plekmatjies

Oulike maskers deur Felt Muis
Steri stumpi plakkers StroopSoet Ontwerpe - Randburg

23/11/2020

We launched🚀 our bath 🛁puzzles 🧩eight weeks ago! And sold over 2000🥇 Bath puzzels🧩 can be used in the bath🛀 or shower🚿

BENEFITS OF PLAYING WITH PUZZLES

🧩 COGNITIVE SKILLS
🧩 PROBLEM SOLVING
🧩 FINE MOTOR DEVELOPMENT
🧩 HAND AND EYE COORDINATION
🧩 SOCIAL
🧩 SELF ESTEEM

Puzzles are a fun🥳 educational toy that challenges young🧑‍🦰👩‍🦰 minds🧠, teaching and preparing 👩‍🏫them early in life some very important life skills.🤸🤸‍♀️

Christmas 🌲is around the corner, order📲 yours today by sending me a 🧩 on whatsapp 0736562685

#acornkids

11/11/2020

Pakkies vir jou Sondagskoolklas met ñ sertifikaat by vir getrouheid in die kategese klas. Beskikbaar in enige tema van jou keuse. Kontak ons gerus ❤️

Viraltyd Partytjies liefde

17/10/2020

🐘🦁🐒🦓🦏🐆🦒🦛🐊🦎🐍🐢🐘
Ons het die rit op Liam se Wildsplaas baie geniet! Familie en vriende was daar vir Liam se 3de Safari
🐘🦁🐒🦓🦏🐆🦒🦛🐊🦎🐍🐢🐘

Beplanninge, meubels, dekor en stilering Viraltydpartytjies
Drukbare ontwerpe Party Nest
Onthaalarea The Barn on Boundary
Ballonne Sugar Drops and Party Props
Welkombord gedruk JAPSPrinting
Koek het mamma laat maak

16/10/2020

Meermin partytjie boksies 🧜‍♀️😍

12/10/2020

Noag en die ark “lucky” pakkies vir Liam se klasmaats 🐘 .....Ons maak unieke Bybel tema “lucky” pakkies en dit is beskikbaar in Afrikaans en Engels. Hierdie lekkergoedpakkies kan aan die kindertjies gegee word by ñ doop of inseëning, vir jou Bybelklassie, selfs vir ñ verjaarsdagpartytjie met ñ Bybel tema gebruik word of sommer net as ñ geskenk gegee word. ❤️ Ons het verskillende temas.

Elke pakkie bevat die Bybel verhaal uitgedruk met ñ paar plakker prentjies. Daar is ook ñ Bybelvers agter op die pakkies. 🥰

Die volgende opsies is beskikbaar:
🤗 Groot “lucky” pakkie met tjippies, sap, lekkers, verhaal en plakkers - R50 elk
🤗 Groot pakkie met Kinder Bybel boekie of CD en lekkergoed - op aanvraag vanaf R75. Plakkers opsioneel
🤗 Klein “lucky” pakkie met lekkers, verhaal en plakkers - R35 elk
🤗 Klein “lucky” pakkie met lekkers en verhaal (sonder plakkers) - R25 elk
🤗 Klein “lucky” pakkie met tjippies (sonder verhaal en plakkers) - R15 elk
🤗 Steri Stumpi plakkers (min 4) - R3,50 elk
🤗 Net die pakkies wat u self kan vul. Groot - R20 elk Klein - R11 elk
🤗 Banier/backdrop gedruk op canvas of correx vanaf R95
🤗Partytjie in ñ boks vanaf R550 vir 10 kinders (Bv: 10xKlein lucky pakkies sonder plakkers, 10x bottel plakkers, 10x 200ml Oros, 1 A2 Correx bord en 4 uitknipsels)
🚚 Koerier beskikbaar deur Pep Paxi vanaf R65

Volledige partytjies beplanning, dekor en stilering op aanvraag.

#verkondigdieevangelie #illustreeder #jimpagett
#kopieregsweetpublishing

Kontak ons gerus vir ñ kwotasie.
[email protected]
WhatsApp 073 656 2685

Groete
Annemarie

12/10/2020

Die drie varkies 🐷 🐷 🐷 🐺 Oulike tema vir Wian se verjaarsdag! Kyk net hoe oulik is die koek wat die mamma gebak het 😍Piekniek tafels, kussings en huisies van ons gehuur 😎

12/10/2020

Voorsmakie van Liam se Safari 🦁😍
Onthaalarea: The Barn on Boundary

03/10/2020

Oktober spesiale aanbiedinge 🎉
Koerier beskikbaar vanaf slegs R65
Kliek op ons webtuiste op ons blad om te bestel en gebruik ons dealer kode: forever
Of kontak ons by:
[email protected]
073 656 2685

Videos (show all)

Viraltyd Parties and more

Telephone

Address


191 Main Ave
Johannesburg
2194
Other Party Supply & Rental Shops in Johannesburg (show all)
Creative events & kiddies parties Creative events & kiddies parties
Jacaranda Lane Randburg
Johannesburg, 2170

We cater for all your kids themed parties, bridal showers , baby shower and social events

Colourful Creatons kids party rentals Colourful Creatons kids party rentals
105 Mallard Street, Ext 33, Riverside View, Randburg
Johannesburg, 2070

Kiddies party rentals and decor

Rapid Growth Events Rapid Growth Events
Cnr Witkoppen & Main Street
Johannesburg, 2000

Exquisite wedding planners, distributers for savvy sophisticated and stylish people who demand first class services and a world class event.

Future Insights Creations Future Insights Creations
Macadamia Street
Johannesburg, 2000

FUTURE INSIGHTS CREATIONS (Pty) Ltd is a professional events planning company. We hire, decorate and cater for your event to your satisfaction. Try us.

Junaiden party planning Junaiden party planning
Midrand
Johannesburg, 1686

Helium, blow up, themed, double and more balloons. Party packs, buckets, boxes & favours. Platters, fruit Kebab's, cake platters, décor, cakes, and more

8fmevents 8fmevents
Pimville
Johannesburg, 1809

NewTrendz Wedding & Events Co. NewTrendz Wedding & Events Co.
21 Van Dalen Road
Johannesburg, 1724

NewTrendz Professional Wedding and Corporate Events Planners

MIMI's Party Favors MIMI's Party Favors
Gansiebos Street
Johannesburg

Party favors - get all of your guests a mask or cape to say thank you. Dress up the birthday boy/girl in their party theme. We can do it all!!!!!!!

Pops's Party Hire Pops's Party Hire
East Rand
Johannesburg, 1459

We hire out Jumping castles, Kiddies tables and chairs, standard tables and chairs and all the linen. Pops Party Hire have what you need to make every event special.

Yochana Functions Pty LTD Yochana Functions Pty LTD
5 President Street Turffontein
Johannesburg, 2190

Providing the Best Service in JHB ...Achieving personal goals. Helping young entrepreneurs.

Itumeleng entertainment Itumeleng entertainment
816b Maluti Street
Johannesburg, 1852

kiddies quad bikes jumping castles gokarts super bike fun rides automatic skateboards

Iingcali Events Iingcali Events
8478 Inyala Street Protea Glen Soweto
Johannesburg, 1819

Everything Event..leave it to us. Catering, Cleaning and Event Management from start to finish!