Negosikis

Negosikis

Old type manufacturing wooden art & crafts. Personal touch designing, manufacturing and attention. Small enough to care...biggest heart in town!

Operating as usual

Negosikis's cover photo

Negosikis

Negosikis

Besoek ons by die Arbei fees...die 21 en 22ste September.

[03/13/19]   Vir al die mense wat navraag doen oor my produkte...ongelukkig het ek nie n katalogus nie ek maak te veel verskillende items en ek voorsien nie aan winkels nie en ek maak nie balk voorraad nie. Ek doen markte en feeste en my produkte is slegs op die geleenthede beskikbaar. Ek het wel n winkeltjie in George waar jul direk van my goedere kan kom aankoop. Jammer oor ek nie van julle se navrae beantwoord nie maar my boodskappe wil nie deurgaan na julle toe nie. Groete Mari

Riversdal se Landbouskou.
Markie nr 2 vir 2019...so far ..so good.
Dis uitputtend warm...drink maar Donpedro slush puppys om aftekoel.

Die ou Motorskou 9 en 10 Februarie.
Vervelig bydie huis...kom maak hier n draai en kom sien wat als hier te siene is...

Die laaste paar dae van vakansie....kom spandeer daai laaste paar sente en koop vir jou ietsie kleins as n herhinnering van n heerlike vakansie by die see. Die groot wit tent in Hartenbos op die hoek van Onderbos en Kammasie..

Vervelig by die huis...kom loop hier in die tent rond....Hoek van Onderbos en Kammasie in Hartenbos by die groot wit tent...200 uitstallers se produkte om van te kies..

Boere Vintage Gift Market. Die tyd loop uit...kersdag kom nader...daars nog baie geskenkies wat wag vir iemand spesiaals in jou lewe...dis sakpas geskenkies pas in jou sak en prys is reg vir jou beursie...kom drink n gin of eet n pannekoek..kom bou jou eie hamburger of kom drink koffie onder die sambrele...kom net en kom kyk en ontspan en luister na die "life music"...🎵

Hartenbos Holiday Market by die groot wit tent op die hoek van Onderbos en Kamassie str.
Kom maak n draai as jul indie omgewing is. Baie uitstallers en oulike kersgeskenkies.

Negosikis

Met n wind wat so waai soos vandag kan mens eintlik liewers by die huis gebly het. Maar die Kite Festival in Sedgefield moes gedoen word, al waai die wind jou produkte in die kopers se handsakke in..lol. wat sal ons se.... eenmaal n mark verkoper altyd ene.

Agri skou 2018.

Want your business to be the top-listed Grocery Store in George?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Kuile Str 12
George
6529

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Other Food & Grocery in George (show all)
Yolande's  Bakingart Yolande's Bakingart
George, 6529

Baking cakes

The Sandwich Shop The Sandwich Shop
Mini Pick 'n Pay (Courtnay Street)
George, 6530

Sandwich, Platters and Smoothie delivery in George area (The Healthy Alternative) Located at Precap Centre - Mini Pick 'n Pay

Yokohama-Shi Yokohama-Shi
George
George

Supplying exclusive sushi and gourmet sushi platters for any occation. A taste delight delivered right to your doorstep. Platters can be made to own taste.

Selby Bakery Selby Bakery
5 Hibernia Str
George, 6529

Fairview Chicken Fairview Chicken
72 Knysna Road
George, 6530

Fairview Chicken is a local company that supplies fresh and frozen chicken products to the public . We prepare all fresh products on site and supprt local

Kekkel en Kraai Knysna Kekkel en Kraai Knysna
George, 6535

Kekkel en Kraai is your Chicken Emporium, selling fresh and frozen chicken products direct to the public at wholesale prices. We have the freshest chicken

Meat Guyz Meat Guyz
6B Thembalethu Square, Ngcakani Str
George, 6529

Meat Guyz is the freshest meat store in George. The best price and the tastiest 'inyama' are waiting for you. Get the latest news and speicals

Tuiskombuis Tuiskombuis
Sinksabrug
George, 6535

Wellington Square Spar Wellington Square Spar
Cnr Wellington & Stockenstrom Street
George, 6536

The Clotted Cream Company The Clotted Cream Company
Plantation Road
George, 6530

A truly Cornish home industry, producing delicious pots of clotted cream in the Garden Route.

Deeghuys George Deeghuys George
Shop 114, Garden Route Mall
George, 6529

Deeghuys is a 'concept food' company specialising in pre-frozen and ready-made baked goods, cakes and confectionary, snacks and gourmet ice cream.

Love Baking Love Baking
9 Vlier Street
George, 6530

Love Baking for all your baking needs!

About   Contact   Privacy   FAQ   Login C