Ouma Bettie se Winkel

Ouma Bettie is not your ordinary grandma… This is a grandma with vooma! “Ouma Bettie se Winkel” is a shop where you can spend time. Around every corner you will find something special.

We are trying to support our local community and we love South-African made products. Come and visit us for a wide variety of gifts, toys, snacks and craft products. We make many of our own products.

Operating as usual

Ons het Saterdag middag Ouma Bettie se Winkel in York Straat laat ontsmet om ons kliënte en personeel se veiligheid te verseker. Ontsmetting is gedoen deur OrganoSafe. Navrae rondom die ontsmetting kan by Ouma Bettie se Winkel gedoen word. Onthou ook van ons Organiese Saniteermiddel en anti-bakteriese Oppervlak Skoonmaakmiddel "on-tap" of in verskeie grootte houers.

Ons het Saterdag middag Ouma Bettie se Winkel in York Straat laat ontsmet om ons kliënte en personeel se veiligheid te verseker. Ontsmetting is gedoen deur OrganoSafe. Navrae rondom die ontsmetting kan by Ouma Bettie se Winkel gedoen word. Onthou ook van ons Organiese Saniteermiddel en anti-bakteriese Oppervlak Skoonmaakmiddel "on-tap" of in verskeie grootte houers.

Katoen en Spunbond maskers in verskeie groottes en style beskikbaar by Ouma Bettie se Winkel. Pryse vanaf R35. Maskers word verpak in sakkies om die nodige veiligheid te verseker. Om die verspreiding van Covid 19 te beperk kan maskers nie aangepas of omgeruil word as die verpakking oopgemaak is nie. To prevent spreading of Covid 19 masks may not be fitted or returned when packaging was opened.

Pragtige Proteas nou beskikbaar by Ouma Bettie se Winkel in George!

Heerlike vars skilferkors melktert Maandag weer beskikbaar by Ouma Bettie se Winkel in George.

Verskeidenheid wasbare maskers beskikbaar by Ouma Bettie se Winkel in George. Drie laag katoen asook spunbond in verskeie kleure en motiewe vanaf R30.

Maandag tot Vrydag 09:00-14:00.

NanoWorks Products now available at Ouma Bettie se Winkel in George

Bring your own container and we will provide a Surface cleaner and degreaser with Nano Silver particles effective against viruses and bacteria on tap for you at R8 per 100ml.

On-tap station will be open on Mondays, Wednesdays and Saturday between 8:00 – 13:00

NanoWorks produkte nou beskikbaar by Ouma Bettie se Winkel in George. Bring jou eie houer en ons tap vir jou NatroSan hand sanitizer met 'n verlengde beskerming teen R20 per 100ml.
Tapstasie is oop hierdie Maandag, Woensdag en Saterdag vanaf 08:00-13:00.

NanoWorks produkte nou beskikbaar by Ouma Bettie se Winkel in George. Bring jou eie houer en ons tap vir jou NatroSan hand sanitizer met 'n verlengde beskerming teen R20 per 100ml.
Tapstasie is oop hierdie Maandag, Woensdag en Saterdag vanaf 08:00-13:00.

Aloe Ferox produkte sorteer onder persoonlike toiletware wat deel vorm van die Regering se lys van noodsaaklike items. Alle Aloe Ferox produkte behalwe grimering en parfuum, mag op hierdie stadium vervaardig en gekoerier word.

Ouma Bettie se Winkel is ‘n verspreider van Aloe Ferox produkte en self in besit van ‘n sertifikaat om noodsaaklike dienste te kan lewer, soos uitgereik deur die CIPC. Ongelukkig is hierdie goedkeuring beperk tot ons George winkel. Om risiko’s vir almal so laag as moontlik te hou gedurende die “lock down” periode, gaan ons op ‘n bestellingsbasis werk. Ons neem jou bestelling, verpak dit en laat weet jou sodra jou bestelling gereed is vir afhaal by ons winkel in York Straat in George.

Bestellings kan geplaas word deur Facebook Messenger of deur ‘n epos by [email protected] .

Aloe Ferox products fall under personal toiletries which forms part of the list of essential goods as per the Government list. All Aloe Ferox products, except for make-up and perfume, may be manufactured and couriered at this stage.

“Ouma Bettie se Winkel” is a distributor of Aloe Ferox products and has permission to trade through an Essential Service Certificate from the CIPC. This authorisation is unfortunately limited to our George shop. To limit risk to all during this lock down period we will work on an order system. We take your order, make it up for you and let you know when ready for you to come and collect at our shop in York Street George.

Orders can be placed on Facebook Messenger or with an email to [email protected]

100ml en 250 ml groottes beskikbaar by Ouma Bettie se Winkel. 500ml sal binnekort beskikbaar wees.

Hierdie vakansie gaan lank wees! Ouma Bettie se Winkel het n verskeidenheid items en idees vir kreatiewe projekte. Maak nou al klein geskenkies of kaartjies vir die res van die jaar.

"lemongrass" is 'n anti-bakteriese en antifungale agent. Was jou hande gereeld met seep en gebruik hand "sanitiser" tussen in om gesond te bly. Oulike stelletjies te koop by Ouma Bettie se Winkel.

Terwyl die manne ure gaan verwyl by die langverwagte George Ou Karre Skou kan die vrouens hul harte kom verbly by Ouma Bettie se Winkel oorkant die pad.
Kom koop 'n ietsie oulik op 8 en 9 Februarie en ons bederf jou met n klein soetdingetjie.

Geelmeel en Braaipapmeel weer beskikbaar by Ouma Bettie se Winkel. Alles Glutenvry

Stap 1: Vat n kardoessakkie
Stap 2: Kies van ons heerlike verskeidenheid lekkers
Stap 3: Weeg die pakkie
Stap 4: Smul aan 'n mengelmoes smake.

EINDE VAN REEKS UITVERKOPING

Groot besparings so moenie dit misloop nie.

Pragtige natuur geinspireerde skryfbehoeftes en juwele reeks nou te kry by Ouma Bettie se Winkel in George en Mosselbaai. Dit is voorwaar iets wat jy nog nie gesien het nie en beslis n pragtige geskenk.

Herman Lensing se splinternuwe resepte boek is nou beskikbaar by Ouma Bettie se Winkel in George en Mosselbaai. Kom bederf daardie spesiale persoon hierdie Kersfees.

BLACK FRIDAY

Koop enige 2 x 50ml Jaluté parfuum en ontvang n 10ml gratis. Aanbod slegs geldig vir die 29 ste November 2019.

Kom bederf n spesiale baba met die mooiste dummy clip. Die stewige unieke dummy clips is beskikbaar in Ouma Bettie se Winkel in George en Mosselbaai. Daar is n groot verskeidenheid om van te kies, moet dit nie misloop nie.

Hierdie pragtige leertasse is nou te koop by Ouma Bettie se Winkel in George en Mosselbaai. Beperkte voorraad beskikbaar so moenie dit misloop nie.

Moenie sukkel nie ons help graag.

Die laaste week van vakansie het aangebreek!!

Sukkel jy om die kinders besig te hou?
Ons het n wye verskeidenheid van speletjies om hulle besig te hou. Boereplaas uitbreiding 2 ook nou beskikbaar.

Kom bederf n spesiale mamma met ons moderne baba reeks. Dis beskikbaar by Ouma Bettie se Winkel in George en Mosselbaai.

Pragtige nuwe hout produkte, van kaasborde tot hout vlaggies teen n fantastiese prys. Kom kyk self na ons groot verskeidenheid.

Gelukkige Vadersdag aan al die pa's.

Die baie gewilde reuk harte en olies is nou weer beskikbaar in 5 heerlike geure. Die harte is ideaal vir n vertrek in jou huis, jou kar of selfs jou kaste.

Moenie dit misloop nie.
Beskikbaar by Ouma Bettie se Winkel in George en Mosselbaai.

Ouma Bettie se Winkel

KOPLUISE?!?

Is jy moeg gesukkel? Het jy al alles probeer?
Aloe Ferox se Bitter shampoo en Bitter powder is die perfekte kombinasie om hierdie ongenooide gaste uit te roei. Vir net R81 bring ons weer vrede terug in jou huis.

Beskikbaar by Ouma Bettie se Winkel in George en Mosselbaai.

Spandeer R50 of meer op Saterdag 11 Mei 2019 by Ouma Bettie se Winkel in George of Mosselbaai en staan n kans om 'n R200 geskenkbewys vir Moedersdag te wen.
Moet dit nie misloop nie.

Moenie vergeet van Moedersdag Sondag nie!!
Ons het die perfekte geskenk vir elke spesiale Ma. Kom bederf haar met die mooiste skinkbord, n baie unike koffie beker en die heerlikste Elvis Brew koffie.

Beskikbaar in George en Mosselbaai.

N boks vol LIEFDE. Hierdie is die perfekte geskenk vir 'n wonderlike ma. Gaan loer gerus by Ouma Bettie se Winkel in George en Mosselbaai vir nog oulike geskenke.

Want your business to be the top-listed Shop in George?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Opsitkers in Boer Soek 'n Vrou

Telephone

Address


Winkel 13, Redefine Boulevard, York Straat
George
6529

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 18:00
Sunday 09:00 - 14:00
Other Shopping & Retail in George (show all)
Willow Rose Creations Willow Rose Creations
8 Eike Lane
George, 6530

Hand crafted wooden items for your home, garden and special occasions

LED BLAZE LED BLAZE
George

Advanced motorcycle styling LED kits

The Wool Studio The Wool Studio
101 York Street, Shop 4, George Central
George, 6529

The most exciting knitting & crochet shop in the Western Cape - a treasure trove which has to be seen to be believed

Nourish Nourish
Outeniqua Market
George, 6625

Nourish is born out of a life-long passion & commitment to natural skin & health care products.

The Village Tree Marketplace The Village Tree Marketplace
8 Hillwood Drive
George, 6530

Marketing under our tree has never been more fun! This market is for people with a zest for life, exploring and challenging their very next move.

CJAYS Flowers CJAYS Flowers
Shop 21A York Mall York Street
George, 6530

Crouse Art Crouse Art
Eden Meander
George, 6529

We at Crouse Art deal exclusively in original South African Art, specifically in investment art. We offer works by variety of renowned artists.

P&g handcreation and accessories P&g handcreation and accessories
51 Montagu Str Blanco
George

P&g handcreation the place where you can find affordable and quality

Smitten - Canvasses for Cuties & Connoisseurs Smitten - Canvasses for Cuties & Connoisseurs
Outeniqua Farmers Market
George

Canvas prints for all ages

Watsons Meat - George Watsons Meat - George
44 Cradock Street
George, 6529

Garden of Eden Boutique Garden of Eden Boutique
George
George, 6560

Online store of trending fashion. Excellent quality shipped from trusted suppliers.

Wellington Square Spar Wellington Square Spar
Cnr Wellington & Stockenstrom Street
George, 6536

About   Contact   Privacy   FAQ   Login C