Handmade crafts-paper mache- and we use recycled items too create scarecrows, wind chimes, angels and many more.
Operating as usual
Rhyna se chime in haar vyeboom....
Kyk hoe mooi lyk ons recycle geskenksakkies vir more!!
En die Wyse Manne uit die Ooste...
En die engele....
En die herders uit die ope velde...
En nou is ons klaar met die Kerstoneel... Maria met Jesus en Josef.
Ek en Alida het begin om ons buite Kersfeesboom op te maak. Alles van blikke en 'n paar ou ligte. Heerlik om 'n recycle tema te gebruik die Kersfees. Baie oulike planne vir Maria, Josef en baba Jesus.
Ek en Jasper is besig met Mark voorraad. Hy hou wag en ek werk.
Na aanleiding van die baie vrae oor die nuwe chimes...
Dit is n heerlike projek vir n klas wat moet 'recycle'. Met die chime is net blikke, tou, n mooi kraal of 2, n hamer en n spyker nodig.
Kies 3 blikke wat inmekaar pas, en n deksel. Kap n gaatjie aan die bokant van jou deksel, en in die blikke se bome, mooi in die middel.
Ek begin met n meter tou. Die grootte van jou blikke sal hier bepaal hoe dun of dik, en of jy n langer stuk tou nodig het.
Ryg die tou deur die gaatjie in die deksel en knoop stewig vas. Ryg n mooi kraal in.
Ongeveer 30m verder maak nog n knoop, en ryg jou eerste blikkie in.
Nou begin die meet en pas. Nog n knoop en nog n blikkie, en nog n knoop en jou laaste blikkie.
Weer n mooi kraal of twee.
En jou chime is klaar. Reg om op te hang in jou vrugteboom, of by jou voordeur.
[08/23/13] Dankie vir al die nuwe 'likes'.
[08/17/13] Wakker word al die Sleepy Heads! Ons is by die Mark. Sien julle nou-nou.
[08/10/13] Ons is by die Mark. Heerlike weer en n wonderlike vibe!
[07/05/13] Ons is more weer by die Outeniqua Farmers Market. Onthou jy nog toe ons kleintyd op blikke geloop het? Ons het mooi "stelte" in blou en pienk vir jou kinders om mee te speel, van herwinne blikke!
Great idea..
a good way to recycle broken clothespins...
http://www.michlinla.com/2013/03/turn-clothespins-into-wirework-jewelry.html
Hopenlik het ons volgende week die op die Mark.
Sugestão para reutilização de sacolinhas plásticas...
Corta-se as tirinhas, entrelaça e faz-se o crochê. (:
So mooi...
Sacolas de tecido, revestidas com botões... O que acham?
[03/16/13] Dit is 'n heerlike dag by die Mark. As jy in George is, kom maak 'n draai.
[03/09/13] Vandag was 'n heerlike dag op die Outeniqua Farmers Market. Baie klante gehad wat na die Scarecrows en Chimes gekyk het. Ek kan nie wag vir volgende week se Markdag nie.
Amper Chimes
Vandag gemaak met liefde.
Vandag gemaak met liefde.
So true...
Aletta's cover photo
To order, contact : 081 007 9805
To order, contact : 081 007 9805
[02/09/13] Dit is die begin van die blad. Ek en Alida gaan vandag en more die foto's neem en begin opsit. Ek is baie opgewonde oor die nuwe 'baba'.
Leaders in Airconditioning, Refrigeration, Heatpumps & Ventilation.
Plumbing on the move was established in 2001. The business prides itself on offering plumbing services for various assignments; whether it is for home, construction, contractual or industrial. Plumbing on the move offers extreme levels of professionalism.
Come join us in a creative environment where you can work, dream and be productive. Whether you work for yourself or remotely, it’s great to have a space where you can get work done, meet interesting people and enjoy some much needed coffee.
Garden Route | Building Contractor | VAN DEN HEEVER CONSTRUCTION
Construction of commercial, industrial and residential properties
Beula is a modern beauty house based in George, offering services like professional make-up, waxing, facials, lash extensions, spraytan, bio sculpture etc.
We Deliver Fast, Friendly and Affordable Service, Quality Guaranteed! We have 24 years experience in the plumbing industry and strive to do the job right the first time!
CNC Turning Precision Engineering Component Design and Manufacturing
N&M Building Projects is a small, family-run, construction company, founded on 40 years of experience in the field of construction by owner, Nick Arries.
Built-in Cupboards, Wooden floors and decking, General Carpentry
Goal Projects specialize in residential construction. We also construct office buildings, warehouses, and effect minor civil engineering works.