SD Stainless steel

SD Stainless steel

Comments

Please send me you cell number, thank ing you, regards Immo
Pan werk soos n bom vir steaks
SD Stainless steel... Dankie vir ons FANTASTIESE pan. Het hom binne 3 dae gekry... Van George na Pretoria. Die ding is absoluut fantasties. Ingewy met 'n prawn braai op die plaas.

Manufacturers of quality stainless steel equipment, we strive to build products that will last a lifetime and exceed your expectations

Wall mount elbow operated dispenser

SD Stainless steel's cover photo

Proudly supplying Pathcare in the fight against Covid-19
Handsfree stainless steel sanitizer dispensers

SD Stainless steel

Een van die dae kan hulle weer lekker overland
Maar vir nou berei ons hulle voor vir die avonture wat voorle

Prototype lasercut rooster en flat pack windskerm

Stainless steel sanitizer dispensers
Laser cut
Lockable and adjustable

Wall mount hand operated R280
Wall mount elbow operated R 325
Wall mount foot operated R 950
Freestanding foot operated R 1100

Based in George
Local deliveries can be arranged
Nationwide courier at extra cost

Please contact SP Dreyer on 082 856 7878

*Excluding lock, bottle and sanitizer

So n bietjie prototyping

Stainless steel(304) sanitizer dispenser holders
Kan met hand , elmboog of voet geaktiveer word
Wall mount of vrystaande

Pryslys binnekort beskikbaar

Ons het nou, soos die res van die land n bietjie tyd
Tyd om saam ons gesinne te wees
Tyd om te reflekteer
Tyd om n klomp goed tuis te doen wat daar nooit voor tyd was nie
Tyd wat ons as klein besighede nie eintlik kan bekostig nie, maar ons sal die tyd wys gebruik
En dit bring my by die prototype
Hy staan al lank op my tafel en wag om getoets te word
Gisteraand het hy sy beurt gekry, hy gaan die volgende tyd deeglik getoets word

My thinking rondom hom is dit:
N opvoubare (flat pack ) windskerm en rooster staander met hoogte verstelling wat in n ammo krat pas
N behoorlike 304 stainless steel rooster met 5mm round bars, sykante is lasercut en tig welded
Los handvatsels wat nie warm word nie

Hys vir die manne wat op die grond in die veld braai, of bo op n geboude braai as die wind waai
Hys vir die tannie wat met haar 2 plaat gas stoof in die wind sukkel
Hys vir die fast en light pakker met sy cadac cookertop(myself🤣)
Hys ook vir mense wat reeds roosters en staanders het, wat n bietjie windbeskerming soek

Gee asb julle opinies, likes, shares en idees welkom!

Mag julle almal gesond en veilig wees

Fluit fluit
Die week se storie is uit
🏕🏕🏕🏕🌄🌄🌄🌄♨️♨️♨️☕☕

Wat se die gesoute kampeerders?
Opinies asb
Als in 1.5mm 304 stainless steel
Pas op tentpaal tot 30mm deursnee

Die span voel bietjie blou vandag
Gelukkig gaan hulle binnekort lekker in die buitelug gaan speel 🏕🏕🏕🍳🍳🍳🥓🥓🥓🌄🌄🌄

Selfs ons panne weet dis Valentines day
Ek vang wragtag vandag die twee wat skelm lepellê!!
♥️♥️♥️

SD Stainless steel

N pasmaak pan en rooster by sy nuwe huis
Geniet hom🔥🔥🔥♨️♨️♨️
Dankie vir die ondersteuning!

Dis mos hoe mens ontbyt moet maak!
🍳🍳🍳🥓🥓🥓

N nuwe baba in die familie, amper reg vir produksie!☕☕☕🏕🏕🏕

Altyd lekker om terugvoer van kliente te kry 🔥🔥♨️♨️

Ready
Steady
Braai♨️♨️♨️

Prototyping 💥

Gebou om te hou!
304 graad stainless sambreel penne🏖🏖🏖

SD Stainless steel

And we are off !!!
Eerste panne vir 2020 oppad na nuwe huise toe 💥💥💥
#nougaanonsbraai ♨️♨️♨️

SD Stainless steel

SD Stainless steel

Photos from SD Stainless steel's post

Photos from SD Stainless steel's post

Photos from SD Stainless steel's post

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in George?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Telephone

Address


7 Rand Street
George
6529
Other Outdoor & Sporting Goods Companies in George (show all)
Columbia Garden Route Mall Columbia Garden Route Mall
Corner N2 / Knysna Road, Shop 11
George, 6529

Cycle & Sports Centre Cycle & Sports Centre
66 Courtenay Street
George, 6529

Independent Bike Shop - sales, accessories and servicing

Braaibokkie Braaibokkie
8 Foundry Street
George, 6536

Braaibokkie is a unique braai tool to make any steak sizzle everytime anywhere.

JAID Knives JAID Knives
George
George, 6530

Handmade knives made in the Garden Route.

Tack and Tuck Tack and Tuck
19 Foundry Street
George, 6536

A shop where knowledge matters. Stockists of riding equipment, horse & dog food clothing & veterinary products. Second hand section and horsebox rentals.

Sportculture - Aspire Aim Achieve Sportculture - Aspire Aim Achieve
94 York Street
George, 6529

Sportculture - For All Your Sporting Requirements Under One Roof. We are a sport equipment and fishing tackle retail business. With stores in the Southern cape and an online store

Sniper Professional Shooting Chair Sniper Professional Shooting Chair
Po Box 966
George, 6530

The Sniper Professional Shooting Chair was designed specifically for hunters looking to substantially improve their hunting experience.

Eden Woonwaens Eden Woonwaens
CJ Langenhoven No:10
George, 6529

Do you like outdoor living and nature? Come visit us for information and camping essentials.

Tac-One Paracord Tac-One Paracord
George
George, 6529

Suppliers of paracord bracelets and products.

Sportculture - Aspire Aim Achieve Sportculture - Aspire Aim Achieve
118 Park Street
George, 6530

Wildman George Wildman George
York Street
George, 6529

Fishing, Camping and Hunting goods