Die Boekmerk

Die Boekmerk stel aan jou geliefde boeke voor geskryf deur Gustav Venter en ander gekeurde skrywers. Dis tyd... Dis tyd vir Afrikaans om te vernuwe sonder om die kosbare waardes van voorgangers prys te gee.

Te lank is die lyf van Afrikaans, daardie gespierde, soepel jong taal, onder die verslete kleed van politieke korrektheid en sosiale gedienstigheid verskuil. Dié ou jas moet afgegooi word en ons Taal – “ons meisie” soos A.S. van Straaten gesê het – moet ʼn helder, kleurvolle nuwe baadjie kry. En Die Boekmerk is dáárdie nuwe gewaad. Ontmoet nuwe skrywers – en skud weer hand met meesters uit vorige geslagte. Geniet nuwe boeke – en herontdek ouer juwele. Besigtig die ware siel van Afrikaans – en kyk dan buitentoe na kragwerke deur ons Europese geesgenote. Afrikaans. Dis al.

Operating as usual

'n Fantasie Trilogie vir die jong leser of lesers jonk van gees.
Bestel nou by [email protected] teen slegs R370-00 (Posgeld ingesluit).

Veg of vlug....die lewe is soveel eenvoudiger as dit met iemand anders gebeur...Dis maar die begin van 'n onthutsende gegewe, want hoe nou gemaak as die amigdala in opstand kom teen die bewuste en polities korrekte deel vann die brein? Fiksie. Bestel "Die Amigdala van Alrina Smal" deur Gustav Venter by [email protected].

Conservation. Our responsibility. A compelling book "The Very Best of Enemies" by writer, BB Slater.

19 Juliet Media se stalletjie by KKNK 2018. Boeke deur Gustav Venter en ander genooide skrywers.

Die nuwe boek WITWARM deur Gustav Venter het die lesers aan die gons! Moenie uit mis op sy meningstukke nie. Bestel nou jou kopie by [email protected].

Gustav Venter Skrywer

Kom kuier by ons boekstalletjie hierdie naweek by die Clocolan Kultuurfees. 2-3 Maart 2018. Sien jou daar!

Die beste geskenk wat jy ooit vir 'n pa, oom, broer of neef kan koop wat sy diensplig in die SAW gedoen het. Plaas jou bestelling by [email protected]. R200-00 plus R40-00 posgeld.

ROWERS deur Gustav S Venter
“Digue's Drivers” are an extraordinary bunch of guys -
each one of them owns a piece of a six-wheeled fighting RATEL.
To them the smell of cordite, mixed with diesel and dust is far more intoxicating than Estée Lauder Private Collection.
-Major-General Roland de Vries author of “Eye of the Firestorm”
A band of brothers with such a close bond it survived 33 years of civilian life in a radically transformed South Africa. Verkoopprys R200-00 plus 40-00 posgeld.
Plaas jou bestellings by [email protected]

Jonty Jones might be small but she has a fearless soul...

Bestel dié topverkoper "Boersniper" deur Lez Bromfield by [email protected]. R190-00 plus R40-00 posgeld.

Verpleegjuweeltjies deur Denise Graaff. R120-00 (posgeld uitgesluit).
Plaas jou bestelling by [email protected].

Haar rolmodel was die Poskantoor-tannie. Sy het tot vervelens toe deur haar kamervenster se diewering briewe getjap en “next” geskree nes die tannie.
Die lewe op die Oos-Rand was ‘n platerak vol liedere, al was baie daarvan net ‘n eentonige gedruis soos die lang uitgerekte basnoot op ‘n pyporrel. Beroepskeuses was beperk tot die onderwys en verpleging. Elvis sou nog ‘n paar jaar moes wag, want Denise was nog nie mondig nie. Nurse Koekemoer beland tot haar eie verbasing in verpleging. Eintlik wou sy onderwys toe, maar ai, toe is sy tjiekie en kry stry oor ‘n onderrok. Deur die jare in verpleging het die Here Denise Graaff se lote gesnoei en haar meetsnoere op lieflike plekke laat val.

Die Amigdala van Alrina Smal deur Gustav Venter
Verkoopprys R200-00 plus R40-00 posgeld.
Plaas jou bestelling by [email protected]

Die verhaal van 'n seksuele aanranding wat 'n fobie jeens alle swartmense by Alrina Smal ontketen.
Alrina Smal is 'n liberale, welgestelde vrou wat in Northcliff, Johannesburg woon. As sy deur 'n swartman in haar eie huis aangerand word, ontwikkel sy 'n fobie jeens alle swartmense wat haar man en diegene rondom haar al moeiliker vind om te hanteer.
Reeds kan 'n mens sê dat hierdie sielkundige riller 'n nuwe tydvak in die Afrikaanse letterkunde inlui. Wat by sommige skrywers voorheen vae suggestie was, word deur Gustav Venter tot onverskrokke realisme opgetower.

BODEM deur Gustav S. Venter
Verkoopprys R200-00 plus R40-00 posgeld.
Plaas jou bestellings by [email protected].

Almal het dit verwag….Niemand was gereed nie.

Regoor die land het die onluste gegroei totdat die
ekonomie onder die aanslag geswik het. Nou heers daar
algehele anargie. Die regering is magteloos. Honger,
gewelddadige massas stroom oor dorpe. Dit is elkeen
vir homself.

In die Oos-Rand versamel Daan-Dirk Möller ‘n groepie
mense en in hulle konvooi van elf 4 x 4 voertuie vlug
hulle na ‘n veilige hawe in die Karoo. Binnekort is hulle in ‘n stryd van oorlewing gewikkel.

Kontak vir Erma by [email protected] vir al jou boekbestellings.

Jonty Jones is 'n dogtertjie en haar hartsbegeerte is om vir die skool se span krieket te speel. En toe....moet sy 'n Prinses red van 'n burgeroorlog op 'n eiland. Vir kinders en die wat al groot is. Bestel hierdie trilogie teen R395-00 by [email protected].

As jy gedink het die Afrikaner se fut is uit, is hierdie die boek wat jy volgende moet lees. Plaas jou bestelling by [email protected]. Prys R200-00 plus posgeld.

Boeke en nogmaals boeke te sien by die Maanligstap en-mark op 05 November 2017 te Fouriesburg.

[10/25/17]   Kom besoek ons boek-stalletjie by die jaarlikse Roosskou en Brandwaterkom Plaasmark te Oranje Gasteplaas op 28 Oktober 2017. Boeke is altyd 'n groot gunsteling vir verjaardag- en Kersgeskenke.
Die Boekmerk se foto.

Love Books

Kom besoek ons boek-stalletjie by die jaarlikse Roosskou en Brandwaterkom Plaasmark te Oranje Gasteplaas op 28 Oktober 2017. Boeke is altyd 'n groot gunsteling vir verjaardag- en Kersgeskenke.

Verpleegjuweeltjies deur Denise Graaff. R120-00 (posgeld uitgesluit).
Plaas jou bestelling by [email protected].

Haar rolmodel was die Poskantoor-tannie. Sy het tot vervelens toe deur haar kamervenster se diewering briewe getjap en “next” geskree nes die tannie.
Die lewe op die Oos-Rand was ‘n platerak vol liedere, al was baie daarvan net ‘n eentonige gedruis soos die lang uitgerekte basnoot op ‘n pyporrel. Beroepskeuses was beperk tot die onderwys en verpleging. Elvis sou nog ‘n paar jaar moes wag, want Denise was nog nie mondig nie. Nurse Koekemoer beland tot haar eie verbasing in verpleging. Eintlik wou sy onderwys toe, maar ai, toe is sy tjiekie en kry stry oor ‘n onderrok. Deur die jare in verpleging het die Here Denise Graaff se lote gesnoei en haar meetsnoere op lieflike plekke laat val.

digitaal.org.za

Bodem Episode 4 – Die Konvooi | Klub digiTAAL

Bodem Episode 4 - Die konvooi is geplaas. Jy kan dit aflaai by: http://digitaal.org.za/?p=100

Bodem Episode 4 – Die Konvooi | Klub digiTAAL
DIGITAAL.ORG.ZA

digitaal.org.za

digitaal.org.za

Laai Bodem Episode 3 hier af | Klub digiTAAL

Bodem Episode 3 kan hier afgelaai word: http://digitaal.org.za/?p=90
Laai Bodem Episode 3 hier af | Klub digiTAAL
DIGITAAL.ORG.ZA

digitaal.org.za

digitaal.org.za

Laai Bodem Episode 2 hier af | Klub digiTAAL

Het sopas Bodem Episode 2 opgelaai. Voor in die donkerte is 'n massiewe ontploffing. Daan-Dirk moet gou leer om soos 'n bevelvoerder op te tree. Wat hy kort is inligting. Maar voor hy dit kan bekom, moet hy die Harpoen in beweging kry. Laai BODEM Episode 2 hier af: http://digitaal.org.za/?p=86

Laai Bodem Episode 2 hier af | Klub digiTAAL

digitaal.org.za

digitaal.org.za

digitaal.org.za

Uiteindelik! Julle kan Bodem nou hier aflaai: http://digitaal.org.za/?p=79. Episode een.
Ontvang more episode twee.

digitaal.org.za

Opwindend, spannend, hartseer, so eerlik.

Die Boekmerk

Om "Bodem" elke oggend in jou inkassie te ontvang, stuur jou e-posadres na [email protected].

Vars gedruk! Die enigste objektiewe ondersoek na die leeubedryf in Afrika. Lees dit nou! Plaas jou bestelling by [email protected].

Klassieke Grensoorlogverhaal -EK WAS DAAR

[05/01/17]   Om "Bodem" elke oggend in jou inkassie te ontvang, stuur jou e-posadres na [email protected].
Die Boekmerk se foto.

Om "Bodem" elke oggend in jou inkassie te ontvang, stuur jou e-posadres na [email protected].

[04/21/17]   Bodem

DEATH & THE LION & UNCLE DAVE
Die nuutste werk deur BB Slater.
Bestel jou eksemplaar teen R120-00 plus R10-00 posgeld by [email protected].

Want your business to be the top-listed Book Store in Clarens?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Telephone

Address


De Lusthof Fouriesburg Road
Clarens
9707

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Other Clarens book stores (show all)
Bibliophile Bibliophile
312 Church Street
Clarens, 9707

Bibliophile is a small family bookstore in the beautiful village of Clarens GPS co-ordinates: 28 30'51" S, 28 25'10 E

About   Contact   Privacy   Login C